Waverley Office Park – Design 2011

Art Deco is ‘n boustyl wat meestal tydens die 1930’s ‘n groot invloed op Suid-Afrikaanse argitektuur gehad het. Maar hierdie pragtige geboue is dikwels in die ou sentrale sakegebiede van dorpe en stede geleë en is deesdae vervalle. Springs is al Suid-Afrika se Art Deco hoofstad genoem en ons het vroeër die week ‘n draai gaan maak om uit te vind wat die inwoners van die ou geboue in die middestad dink. Jeffrey Cole, Art Deco-entoesias en argitek in Johannesburg, gesels verder hieroor.

Similar Posts